Dis alweer daardie tyd van die jaar waar die matriek meisies woelig raak oor hul rokke, naels en hare en die seuns hul hare met alle mag en geweld groei.... ja dis MATRIEKAFSKEID!
Vanjaar se tema is "A night at the Oscars" waar die matrieks die eregaste is.
Hierdie blog se doel is om vir een en elke matriek leerder op datum te hou met enige nuwe verwikkelinge oor die matriekafskeid.
Die datum, venue en ander inligitng soos waar die motors moet inry ens sal hier bekend gemaak word soos wat die beplanning vorder.
Be back soon!
Mal cool tema vir n afskeid, laat my terug dink aan die duur suits, lekker shoes en stoute haarstyle. Sien yt vir die ekstra inligting, kan net awesome wees
ReplyDeleteEk dink dit is 'n fantastiese idee vir die matriekafskeid. Die leerders sal kompleet voel soos "royalty" die aand. Ek kan nie wag vir die aand om te kom nie. Die op "dress", die karre en net al die "glamour" van die aand. Ek hoop darm gaan darm 'n paar bekendes ook wees.
ReplyDelete