Monday, 17 September 2012

Hier's dit nou!!!

Dames en here, kan ek asb u aandag kry!

Die amptelike tyd en venue vir die 2012 Witteberg Matriekafskeid!

Datum:  21 September 2012

Tyd: 18:00 vir 18:30

Venue: Lavender Hill Spa an Country Estate (2km uit op die Kestell pad.)

Wanneer julle met julle motors inry, volg asb streng die padaanwysers se aanwysings.

Lights....
Cameras......

ACTION!

Sien jullle daar!

No comments:

Post a Comment