Dames en here, kan ek asb u aandag kry!
Die amptelike tyd en venue vir die 2012 Witteberg Matriekafskeid!
Datum: 21 September 2012
Tyd: 18:00 vir 18:30
Venue: Lavender Hill Spa an Country Estate (2km uit op die Kestell pad.)
Wanneer julle met julle motors inry, volg asb streng die padaanwysers se aanwysings.
Lights....
Cameras......
ACTION!
Sien jullle daar!
Die geheim agter ons skool se matriekafskeid
Monday, 17 September 2012
Monday, 10 September 2012
Woer woer....
Dis alweer daardie tyd van die jaar waar die matriek meisies woelig raak oor hul rokke, naels en hare en die seuns hul hare met alle mag en geweld groei.... ja dis MATRIEKAFSKEID!
Vanjaar se tema is "A night at the Oscars" waar die matrieks die eregaste is.
Hierdie blog se doel is om vir een en elke matriek leerder op datum te hou met enige nuwe verwikkelinge oor die matriekafskeid.
Die datum, venue en ander inligitng soos waar die motors moet inry ens sal hier bekend gemaak word soos wat die beplanning vorder.
Be back soon!

Subscribe to:
Comments (Atom)